KENNISGEWING VAN AUGUSTUS TAKBYEENKOMS
NOTICE OF AUGUST BRANCH MEETING
SASNEV | 11 AUGUSTUS 2018 | 14:00 |
GERHARD GELDENHUIS / PIETER MARITZ
Die nasate van die stamvader Liesching. Ons het gevind dat daar baie interresante, diverse beroepe en prestasies in die famielie voorkom. Dit gaan ‘n parenteel-staat insluit, dis nou ook langs die vroulike lyne. ‘n baie diverse familie.