KENNISGEWING VAN JULIE TAKBYEENKOMS
NOTICE OF JULY BRANCH MEETING
SASNEV | 14 JULIE 2018 | 14:00 |
HENK RALL
Henk, ‘n gerespekteerde genealoog en lid van ons tak sal ons vermaak met sy navorsing in verband met “Doornboom Opstal: Restorasie en genealogie”
Henk verduidelik as volg: “Die Doornboom

Opstal van 1728 is die oudste huis in Heidelberg Wes-Kaap. Die restorasie daarvan was nie net ‘n boukundige uitdaging nie, maar het vele genealogiese betekenis vir die familie Fourie wat vir geslagte daar gesetel was. Vele inwoners en oud-Heidelbergers ontdek hul identiteit en genealogiese spoor van hier af, ek ook.”
Henk sal graag enige vrae antwoord